OUDTSHOORN KRIEKETNUUS - Sherwin Plaatjies, leerder van Bergsig Primêr, is onlangs gekies vir die SWD o.13-krieketspan wat vanaf 7- tot 11 Desember in Pretoria gaan deelneem.
Hy is ook vanjaar as Bersig Primêr se sportman van die jaar gekies.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'