OUDTSHOORN KRIEKETNUUS - Een van SWD-krieket se topskeidsregters, André Olivier, was die afgelope naweek aangestel om in die eindronde van die jaarlikse Krieket Suid-Afrika se Franchise Cub's-week te staan.
Dié toernooi is Sondag in Stellenbosch afgesluit.
Die 37-jarige Olivier het SWD in 11 eersterangse wedstryde tussen Oktober 2006 en Oktober 2009 verteenwoordig.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'