OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die SWD-krieketseisoen begin hierdie naweek. Die eerste wedstryde vorm deel van die T20-kompetisie.
Die verdedigende kampioenspan, Union Stars, sal in groep A speel.
Die 32 geaffilieerde SWD-spanne is in agte groepe van vier spanne elk opgedeel.
Die groepwenners sal op 7 Oktober in die kwarteindstryde teen mekaar te staan kom.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'