Gallery
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die jaarlikse SWD provinsiale KFC Mini Cricket fees is Saterdag op Oudtshoorn aangebied.
'n Rekordgetal van 821 spelers van 58 omliggende skole het aan dié krieketfees deelgeneem.
Daar was 98 spanne en 109 afrigters.
Christo Vermaak, Oudtshoorn Courant-joernalis, het by die krieketfees 'n draai gaan maak.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant asook aanlyn.
ARTIKEL & FOTO'S: CHRISTO VERMAAK, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'