OUDTSHOORN NUUS - Vanjaar se Valentynsdag-pretwedlope (3 km en 5 km) spring om 17:30 vanaand vanaf die hoeke van St John- en Jan van Riebeeckstrate weg.
Die wedlope word weer deur die Nedbank SWD-atletiekklub aangebied.
Deelname is gratis en die aand sal met 'n prysuitdeling en gelukstrekkings afgesluit word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'