OUDTSHOORN NUUS - William van Tonder het Saterdag 11 Januarie nog 'n parkrun-sege agter sy naam geskryf toe hy die 425ste Oudtshoorn-parkrun met 'n blitsige tyd van 17 minute 30 sekondes gewen het.
Die voorste tien geregistreerde deelnemers:
1. William van Tonder (17:30)
2. Lian Verwey (19:28)
3. Yaron Venter (20:55)
4. Ulrich Rademeyer (21:07)
5 Jayden du Plessis (21:54)
7. Raymond Odendaal (22:05)
8. Callan du Plessis (22;48)
9. Ntlahla Mtantato (23:23)
10. Rachel Caddick (23:53)
Rachel Caddick (23:53) was die dag se vrouewenner.
Die Oudtshoorn-parkrun word elke Saterdagoggend by die Surval-olyflandgoed aangebied en deelname is gratis. Die wegspringtyd tot einde Maart is 07:00.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’