TUINROETE NUUS - Twintig atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale het Saterdag 5 Oktober aan die Top 20-atletiekbyeenkoms deelgeneem wat deur Grey College in Bloemfontein aangebied is.
Die Oakdalers het veral goed gevaar in die velditems.
Agter, van links, op die foto is:
Agter, van links, is: Righardt Stander, Niel Engelbrecht (George), Dirco Louw, Philip Kleynhans, Corné Rahl, Marnitz Mellet, Roann Joubert, Gino de Witt, Hennie du Plessis en Petri Steyn. Voor: Jared Erasmus, JL v Rensburg, James Jonker, Morné Scheepers, Jorik Meyer, Markus Viljoen, Dihan Rabe, Armand Combrinck, Marcel Strydom en Louis Fourie.
Twintig atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale het deelgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'