Ses van die deelnemers het as lede van die Nedbank-atletiekklub meegeding en talle goue medaljes ingepalm.Ten spyte van die uitmergelende hitte het die atlete uitstekende prestasies gelewer en met verskeie medaljes huis toe gekeer.
Die Oudtshoorn-atlete het met hul uitsonderlike vertonings getoon dat ervaring, toewyding en liefde vir sport steeds sterk in die dorp leef.
Die uitslae is as volg:
Melanie Verlinde:
- 100 m (goud)
- 200 m (goud)
- 80 m hekkies (goud)
JJ van der Westhuizen:
- 100 m (silwer)
- Hoogspring (goud)
- Verspring (goud)
- Driesprong (goud)
- Spiesgooi (goud)
Frans Kalp:
- 100 m (goud)
- 200 m (goud)
Bert Verlinde:
- 400 m (goud)
- 800 m (goud)
- 1 500 m (goud)
- 5 000 m (goud)
Jason Jafta:
- 1500 m (goud)
- 5 000 m (goud)
Abraham (Awie) Hendriks:
- 5 000 m (goud)
Amanda Hager:
- 1 500 m (goud)
- 5 000 m (goud)
William van Tonder:
- 800 m (goud)
Johann Coetzer:
- Verspring (goud)
- Hoogspring (goud)
Ernst van Zyl:
- 5 000 m stap (goud)
Lampies Lamprecht:
- 5 000 m stap (goud)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’