GEORGE NUUS - George se eie langasem Lloyd Bosman is onlangs met 'n spesiale sertifikaat vanaf die Padhardloop-kommissie vereer vir sy uitsonderlike tweede plek in die Two Oceans-wedloop wat in April in Kaapstad plaasgevind het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’