OUDTSHOORN SKOLE ATLETIEK NUUS - Die finale interskole atletiekbyeenkoms vir al 18 laerskole in die Eden-distrik het verlede Saterdagoggend by die De Jager-sportkompleks weggespring.
Die wenners van hierdie byeenkoms gaan deur na die SWD-atletiekbyeenkoms wat op 16 Februarie, ook by De Jager-sportkompleks sal plaasvind.
Wyndham Ewerts van die Oudtshoorn Courant het aksiefoto's van dié atletiekbyeenkoms geneem.
Massabal-atleet van Laerskool van Rheede stoot die ysterbal met al sy krag.
Laerskool Wesbank-atleet in aksie in die diskus-afdeling.'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'