OUDTSHOORN NUUS - Eljada-Kairos skool het verlede Vrydag, 1 Februarie, by De Jagers-sportkompleks hul jaarlikse kleuresportbyeenkoms gehou.
Die byeenkoms het 08:00 begin en ongeveer 13:30 geëindig.
Die topatlete van hierdie byeenkoms sal op 14 Februarie aan die Eden intellektuele verswakte byeenkoms deelneem.
Danwill Bailey wys hakskene vir sy teenstan-ders in die 50m resies vir wedloop vir seuns o.10.
'n Stralende Sinovuyo Ngumnte in aksie in die 50m wedloop vir meisies o.10.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'