Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Eljada-Kairos het vanoggend (5 Februarie) hul jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms op die De Jager-sportgronde, Oudtshoorn, gehou.
Ongeveer 270 kinders tussen die ouderomme van 6- en 18-jaar het aan die diskusgooi, spiesgooi, gewigstoot, verspring en 100 meter naelloop deelgeneem.
Die langer baanitems moes weens vandag se hitte afgestel word.
ARTIKEL & FOTO'S: CHRISTO VERMAAK, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'