OUDTSHOORN NUUS - 'n Besoeker, James Trotter, was Saterdag die vinnigste atleet van die 395ste Oudtshoorn-parkrun wat elke Saterdag by die Surval-olyflandgoed aangebied word.
Jessica Lategan was tweede met Rozanne Theart wat in die derde plek was. Altesaam 41 drawwers het deelgeneem.
Die voorste 10 drawwers is as volg:
James Trotter (22:12)
Jessica Lategan (23:38)
Rozanne Theart (25:38)
Jacques Viljoen (29:36)
Andre du Toit (30:30)
Carel Swiegelaar (31:01)
Riaan Lodewyks (31:41)
Mathys Myburgh (31:40)
Nico Myburgh (32:52)
Zara Rudnick (34:29)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’