Atlete wat wil poog om vir die SA 10 km-kampioenskappe te kwalifiseer, moet aan minstens twee van die 4 uitdun-wedlope deelneem.
Die datums vir wedlope is as volg:
- 7 Desember 2013 – Velskoen 10 km (Eerste uitdun)
- 4 Desember 2013 – Palm Tyres 10 km (Tweede uitdun)
- 26 Desember 2013 – Engen 10 km (Derde uitdun)
- 18 Jan 2014 – Benevolent Park 10 km (Vierdie uitdun)
- 29 Jan 2014 – Top Gear 10 km (ASWD Kampioenskappe)
- 22 Feb 2014 – SA 10 km Kampioenskappe (Bloemfontein)
Besoek ook gerus www.aswd.co.za vir die nuutste inskrywingsvorms, uitslae of nuus oor die nuutste gebeure.
'Ons bring jou die nuutste Klein-Karoo | Tuinroete nuus'