OUDTSHOORN NUUS - Die SWD atletiekkampioenskappe het verlede Saterdag by die De Jagers sportkompleks op Oudtshoorn plaasgevind.
Ebenezer Titus (vryskutfotograaf), het die aksie afgeneem.
Waiton-Lee Campher
Die spiesgooier Jan-Jurie Human, leerder van Langenhoven Gimnasium, op volle spoed.
Enzo Japhta in aksie in die 400 m-hekkies.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'