Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die ASWD en Eden- hoërskool-baan en veldkampioenskappe het die naweek by die De Jagers-atletiekbaan in Oudtshoorn plaasgevind.
Dié kampioenskappe bied Eden-distrik se Hoërskool-atlete die geleentheid om in die Wes-Kaap-skolespan en S.A. Jeug- en Juniorspanne opgeneem te word.
VIDEO: Dogters o.16 neem aan die 100m deel
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'