OUDTSHOORN NUUS - Die Eden-atlete het vier medaljes tydens die Wes-Kaap biathle- en triathle-kampioenskap gewen. Die kampioenskap het op 26 en 27 Mei in Bredasdorp plaasgevind. 17 Eden-atlete het deelgeneem.
Die medaljewenners was:
- John Windt: Goud
- AC Kleynhans: Goud en brons
- Debbie Strydom: Goud en brons
- Greens Groenewald: Silwer
- Zanelle Vorster: Silwer
- Sonja Steyn: Silwer
- Marcus Kleynhans: Silwer
- Laetitia Vosloo: Silwer
- Ethan Voight: Brons
- Tertius Steyn: Brons
- Zhane Vorster: Brons
- Megan van der Westhuizen: Brons
Die SA Biathle/Triathle-kampioenskap vind op 23 en 25 Junie in Port Elizabeth plaas.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'