OUDTSHOORN NUUS - Van Reede skool in Oudtshoorn spog die week met 'n aantal nuusbrokkies en prestasies.
Leerders het presteer in skaak, hokkie, rugby en trompoppies.
Jeugweekspan
Die volgende leerders van Van Reede Skool in Oudtshoorn het in die SWD-jeugspanne tydens onderskeie toernooie gedurende die afgelope skoolvakansie deelgeneem.
o. 13 Cravenweek
Dee-Jay Paulse en Jaydwin Jaftha
o. 13 Akademieweek
Evandre Scholtz
Trompoppies
Van Reede Skool spog weer met 'n groot groep leerders wat kleure verwerf het in trompoppies.
Die volgende leerders het SAMCA-kleure verwerf:
Dina-Mari Brand
Willisha Hendricks
Zaylen Wagenaar
Mbalentle Tyatya
Chloé Barnard
Mowechia Gelant
Laynee Lizay Smith
Mishca September
Keitumetse Swartz
Willdene Piedt
Die volgende leerders is opgeneem in die 2025 MWF SA wêreldspan
Willdene Piedt
Dina-Mari Brand
Willisha Hendricks
Zaylen Wagenaar
Die volgende leerders is opgeneem in die 2026 SA nasionale span
Willdene Piedt
Dina-Mari Brand
Willisha Hendricks
Zaylen Azariah Wagenaar
Mbalentle Tyatya
Chloé Barnard
Die van Reede leerders het SAMCA kleure verwerf. Skaakmat
Van Reede-leerders ken hul storie op die skaakbord en die skool spog met ’n gedugte skaakspan wat bestaan uit: Lisolethu Saku, Billy Etsala-Kourou, Miché Julies, Eshan Drude, Craig Cupid, Joshua Etsala-Kourou, Nonjubula Manzini, Shaania Oosthuizen, Ayren Plaatjies en Liyema Suka.
Die gedugte skaakspan.
o.13 Eden-hokkiegroepe
Talent Mawuye en Oyinthando Mgolozi van Van Reede Skool is ingesluit in die o.13 Eden-hokkiegroepe.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’