OUDSTHOORN NUUS: Tussen 14 en 15 Januarie het graadeens hul eerste dag by die 'grootskool' aangepak. Sommige het selfversekerd en met selfvertroue die skoolterrein betree, terwyl ander ietwat skugter en oorweldig gelyk het.
Hoewel Oudtshoorn Courant nie by al die skole kon uitkom nie, het ons wel 'n paar besoek.
Ouers word ook daaraan herinner herinner dat die aanlyn toelatingstelsel gesluit vir nuwe aansoeke vir graad R, graad 1 en graad 8 vir 2025 gesluit, maar ouers kan eger kan egter óf by een van van die Wes-Kaap Departement onderwys se onderwysdistrikskantore óf by 'n skool aansoek doen. Die skole kan die aansoek vaslê.
Samuella de Villiers se eerste skooldag by Colridge Primêr.
Foto: Garnett Wicomb
Laerskool Bergsig het hierdie jaar 'n groot groep graadeens.
Foto: Garnett Wicomb
Fotogalerye:
- Dit wemel van graad een leerders by Van Reede Skool
- Laerskool Laurus
- Wesbank
- Bongolethu Primary welcomes grade 1 learners
Die kantore is as volg:
- Eden en Sentraal Karoo
Sharoley du Plessis
Tel.: 044 803 8370
Sharoley.Duplessis@westerncape.gov.za
Jacobus Carelse
Tel.: 044 803 8323
Jacobus.Carelse@westerncape.gov.za - Distrikskantoor, kring 3 en 8:
York Park-gebou
1ste vloer
St. Johnsstraat
George
Tel.: 044 803 8300 - Kring 1: Riversdal
Dicksonstraat 19
Riversdal
Tel.: 028 713 3425 - Kring 2: Mosselbaai
Mosselbaai Shared Services Centre (SSC)
4de vloer
Summer Heights-gebou
Marshstraat 24
Mosselbaai
Tel.: 044 813 1950 - Kring 4: Knysna
Royal Hotel
1ste vloer
Hoek van Queen- & Mainstraat
Knysna
Tel.: 044 382 2395 - Kring 5 & 6: Oudtshoorn
Eendraggebou
Hoek van Vredestraat en Langenhovenweg
Oudtshoorn
Tel.: 044 279 1681 - Kring 7: Beaufort-Wes
Voëlstraat 51
Beaufort-Wes
Tel.: 023 415 2070
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’