OUDTSHOON NUUSFLITS - Die DA het met gister se tussenverkiesing daarin geslaag om Wyk 13 te behou.
Die nuwe verkose raadslid is Marcellis Theyse.
Die uitslae van die verkiesing is gisteraand omstreeks 23:00 bekend gemaak en is as volg:
• DA 986 (50.59%)
• ANC 864 (44.33%)
• ACDP 77 (3.95%)
• EFF 22 (1.13%)
Die OVK het bevestig dat 1949 stemme getel is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'