OUDTSHOORN NUUSFLITS - Oudtshoorn se nuwe DA-raadslid, Marcellis Theyse, is vanoggend, Vrydag 8 Junie, ingesweer.
Theyse is op 23 Mei tydens ‘n tussenverkiesing as wyk 13 se raadslid verkies. Hy neem die plek van wyle raadslid Pieter Luiters in.
Ds. André Boesak het die inhuldigingsplegtigheid behartig.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Tuinroete nuus'