OUDTSHOORN NUUS - Die Wes-Kaapse minister van finansies, dr. Ivan Meyer (voor), het Maandag 14 Mei 'n besoek by die Oudtshoorn-munisipaliteit afgelê. As deel van die DA se verkiesingsveldtog op Woensdag 30 Mei het hy ook in die vakante wyk 13 inwoners tuis besoek en met die gemeenskap gepraat.
Agter, van links is raadslid Patrick Wagenaar, LP Tertuis Simmers (verkiesingsbestuurder), Marcellis Theyse (DA-kandidaat) en raadslid Raymond Wildschut.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'