OUDTSHOORN NUUSFLITS - 'n Interdistrikte netbaltoernooi is onlangs op Wellington gehou.
Arné Janse van Rensburg en Jeanie du Plessis het brons medaljes ontvang na afloop van die interdistrikte netbaltoernooi in Wellington vanaf 12 tot 14 Julie.
Hulle was deel van die Edenspan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'