Video
TUINROETE | KAROO NUUS EN VIDEO - Vier voetgangers het Sondagmiddag 16 April om 13:27 die dood rakelings vrygespring - letterlik - toe die bestuurder van 'n gesteelde voertuig tydens 'n jaagtog in Cradock beheer verloor het en in Metcalfstraat op hulle afgepyl het.
Die vier tieners het met 'n breukdeel van 'n sekonde daarin geslaag om uit die pad van die Mercedes Benz te kom, wat op die presiese plek op die sypaadjie waar die groepie gestap het omgeslaan en gerol het.
‘n Video van die noue ontkoming is vasgelê deur ‘n sekerheidskamera en word wyd en syd op sosiale media gedeel.
Lees meer op susterspublikasie, Graaff-Reinet Advertiser
VERSKAFDE VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’