OUDTSHOORN NUUS - Lede van die ACVV maatskaplike dienste Oudtshoorn, Oudtshoorn kinder- en gesinssorg, departement van maatskaplike ontwikkeling en die Oudtshoorn korrektiewe dienste het Saterdag internasionale kinderdag by Thusong-sentrum gevier.
As deel van die vieringe was daar talle drama opvoerings en het dié organisasies ook sop-en brood aan die kinders teenwoordig voorsien.
As deel van die vieringe was daar talle drama opvoerings.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'