Koos van der Leeuw is in ’n ernstige toestand in ’n Johannesburgse hospitaal opgeneem.
Maj. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder in Noordwes, sê Van der Leeuw het vroeg Dinsdagoggend by die slagpale aangekom om ’n transaksie met ’n man van Krugersdorp te beklink.