GROOT-BRAKRIVIER NUUS - ‘n 41-jarige vrou is in die vroeë oggendure van vandag, 15 Julie, in haar huis in Avonddans Landgoed, Groot Brak met 'n wapen gedreig tydens ‘n huisroof.
Volgens sers Laurianne Botha, woordvoerder vir die polisie op Groot Brak, is goedere ter waarde van R33 000 by die vrou gesteel.
Die verdagte het na bewering deur die huis se badkamer venster, wat op ‘n skrefie oop was, ingekom.
Lees meer by www.mosselbayadvertiser.com
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’