OUDTSHOORN NUUS - Sowat 18 bloedrooi Ferrari-motors van die Suid-Kaap Ferrari-motorklub het vanmiddag by TFASA (Testing Flying Academy of South Africa) op Oudtshoorn aangekom.
Hierdie Italiaanse spogmotors is op pad Port Elizabeth toe om verder aan hul bestuursvaardighede by die Scribante-renbaan te slyp.
Die eienaars van die Ferraris sal onder meer ook die fynere kunsies geleer word om hul motors optimaal te hanteer.
Van die spogmotors.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'