OUDTSHOORN NUUS - William van Tonder (17) van Langenhoven Gimnasium het Saterdag se 324ste Oudtshoorn-parkrun met 'n nuwe persoonlike beste tyd van 16 minute en 56 sekondes gewen met Yaron Venter (20:37) tweede en Pieter van der Walt, kort op sy hakke, met sy tyd van 20:38.
Mona-Maré Griffioen (30:17) was die vrouewenner van die dag se 82 deelnemers.
Saterdag se voorste tien drawwers:
- William van Tonder (16:56)
- Yaron Venter (20:37)
- Pieter van der Walt (20:38)
- Logan Ellis (22:59)
- Francois Verwey ( 23:00)
- Johann Coetzer (24:31)
- Cobus Diepraam (24;43)
- Johan Griffioen (24;51)
- Jeremy Short (26:18)
- Attie Fortuin (26:55)
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Tuinroete nuus'