Video
NUUTSTE INLIGTING @ 15:13 - Die vullistrok is pas uit die gat gelig en blyk redelik ongeskonde te wees.
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Herwinningsvoertuie is tans op die toneel waar 'n vullistrok in Jan van Riebeeckweg weggesak het.
Die voorval het plaasgevind op 'n deel waar 'n gebarste waterpyp Maandag herstel is.
Kyk 'n video hieronder.
Die vragmotor is net na 15:00 uit die gat gelig. Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'