Update
OUDTSHOORN NUUS - Viola Saptou, die vrou wat sedert 1 Februarie vermis is, is vanoggend gevind.
Volgens haar niggie, Patricia April, het sy vanoggend by haar woning opgedaag.
Sy is ongedeerd.
Lees 'n vorige artikel: Vermiste vrou gesoek
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'