OUDTSHOORN NUUS - Van die 24 deelnemers wat verlede week aan die 315de Oudtshoorn-parkrun deelgeneem het was dit weer die Gimmie, William van Tonder, wat eerste oor die wenstreep was; die keer met 'n veel stadiger tyd van 21 minute 18 sekondes.
Die 14-jarige Stiaan van Wyk was tweede met 'n goeie tyd van 22 minute 59 sekondes gevolg deur Arno Cilliers (24:51) in die derde plek.
Die res van die atlete se tye is as volg:
- Fanie Olivier (26:51)
- Alexander van Wyk (30:38)
- Reghardt Wolmarans (31:27)
- Frans Joubert (31:40)
- Henry Carstens (31:48)
- Kerneels Barnardo (32:13)
- Charlene Joubert, (32:54)
- Waldo Wolmarans (33:59)
- Bianca Symington,(34:12)
- Ockert Potgieter (34:14)
- Norman Lotter (35:01)
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'