KANNALAND NUUS - Lede van die Valke en die polisie se onluste-eenheid het vroeg vanoggend op Kannaland se munisipale kantore toegeslaan en houers, klaarblyklik vol dokumente, gekonfiskeer.
Volgens 'n betroubare bron is rekenaars en skootrekenaars ook gekonfiskeer.
Jeffery Donson, burgemeester van Kannaland-munisipaliteit, het gesê: "Dit is nou al die hoeveelste keer wat hulle op die munisipaliteit toeslaan, maar kry nooit inligting nie.
Oudtshoorn Courant het 'n navraag aan die Valke gestuur. Terugvoer sal gegee word sodra dit ontvang word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’