OUDTSHOORN NUUS - Met Paasnaweek om die draai moet inwoners kennis neem van die volgende inligting rakende vullisverwydering.
Vullis sal verwyder word op die volgende datums:
- Vrydag 18 April
- Maandag 21 April
- Maandag 28 April
Neem kennis dat Donderdag 1 Mei 'n publieke vakansiedag is wat beteken vullis vir Donderdag 1 Mei en Vrydag 2 Mei sal op Vrydag 2 Mei verwyder word.
Die gemeenskap se samewerking word gevra.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’