Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die twee jong mense wat in laasnagse botsing was is nie ernstig beseer nie.
Volgens die bestuurder se ma is hy reeds uit die hospitaal ontslaan.
Sy vriendin het lyfseer en 'n sny aan haar kop. Sy is nog in die hospitaal vir waarneming.
Dit is nog onbekend of die insittendes van die bakkie beseer is.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel hier: 2 Beseer in botsing
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'