OUDTSHOORN NUUS - Pote is 'n driejarige reun en by die skut van babatyd af.
Hy kom goed oor die weg met "meisie"-honde.
Hy hou nie van katte nie.
Gift is 'n twee en 'n half jaar oue reun. Hy is mal oor water en "happy go lucky." Hy kom goed met ander honde oor die weg. Hy hou nie van katte nie.
Smartie is 'n saggeaarde twee en 'n half-jarige reun. Hy kom baie goed met kinders en ander honde oor die weg. Hy is al twee jaar by die skut. Hy hou nie van katte nie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Karoo nuus'