OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Courant het pas verneem dat die Swartbergpas gesluit is.
Volgens inligting is die pad baie nat en onveilig om te ry.
Die pad na Gamkaskloof is ook onbegaanbaar.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’