Volgens sy suster het sy vanoggend om die huis gestap om haar twee kinders tot by die pad te neem waar hulle vir die skoolbus sou wag toe sy haar broer se liggaam voor die afdak waaronder sy bed is, sien lê.
Sy asmapompie het langs hom op die grond gelê.
Volgens haar het hy gisteraand omstreeks 21:00 by die huis uitgegaan om te gaan slaap.
Hy is op die toneel dood verklaar en die liggaam is later deur ‘n begrafnisondernemer weggeneem.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
(1).jpg)
Die liggaam lê onder ‘n kombers naby die bed waar die oorledene snags die afgelope twee weke geslaap het. Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'