OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Besigheidskamer is een van die finaliste in die 2023 MyAHi-toekennings in die Sakekamer van die Jaar-katogorie!
Die Oudtshoorn Besigheidskamer is een van vier sakekamers wat in die katogorie val.
Hulle ding teen Drakenstein Sakekamer, George Business Chamber en Tygerberg Sakekamer mee.
Inwoners word aangemoedig om vir hulle te stem vir hierdie toekenning. Elke persoon se stem sal slegs een keer tel.
Die stembus sluit op 30 Oktober om 08:00 – so stem nou!
Stem gerus vir Oudtshoorn Besigheidskamer by: https://forms.gle/fsLpA2BLitN8kT2D9
Die stembus sluit op 30 Oktober om 08:00 – so stem nou!
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’