OUDTSHOORN NUUS - AnnMaree Barry, 'n polisievrou van Calitzdorp se ster skyn helder nadat haar kortfilm, Josefine, as een van die topdrie kortfilms by die kykNET Silwerskermfees aangewys is.
Uit 100 draaiboeke was agt gekies en Josefine,`n riller, was een van hulle.
Barry, 'n gesoute skrywer wat reeds 'n hele paar boeke op die rakke het, kon haar vreugde nie verberg nie.
Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn
AnnMaree Barry
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'