OUDTSHOORN NUUS - Lede van die Oudtshoorn-polisie het Woensdag ook hul deel vir Madibadag gedoen.
Hulle het sop by Pierewiet-speelskool en sop en serpe by Kleine Eentjie-speelskool in Volmoed uitgedeel.
Hulle het Kliplokasie ook besoek waar hulle pamflette uitgedeel het en 'n inligtingsessie oor gesinsgeweld gehou het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'