OUDTSHOORN NUUS - Twee leerders van die Oudtshoorn Vaardigheidskool, Peter Olivier (tweede van links) en Pule Botha, is onlangs opgeneem in die SWD-krieketspan (leerders met spesiale onderwysbehoeftes) wat vanaf 6 tot 10 Oktober in George aan die nasionale krieketweek gaan deelneem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’