- Senior sportadministrateur: Corné Botha (veiligheid- en sekuriteitskommissaris van Fietsry Suid-Afrika en Wes-Kaap, ondervoorsitter van Eden-fietsry en tegniese padkommissaris van Eden-fietsry)
- Senior sportspan: Union Stars premierliga-krieketspan (wenners van die SWD-premierliga en die SWD T20-kampioenskappe)
- Senior sportafrigter: Lo-Anne Oosthuizen (drie van haar studente neem deel aan die Goju Ryu-kampioenskappe in Nieu Zeeland en verower een goue, drie silwer en twee bronsmedaljes)
- Junior sportman: Louis Visser (verteenwoordig Suid-Afrika in
- fietswedrenne in Spanje, waar hy twee van die tien wedrenne wen. Hy is ook die wenner van die Cape Town Cycle Tour se junior-afdeling)
- Junior sportvrou: Charné Byleveld (behaal 'n goue medalje in span kumite en 'n silwermedalje in die individuele kumite by die Goju Ryu wêreldkam-pioenskappe in Nieu Zeeland)
- Getroue diens: Corné Bence (Hy verteenwoordig Suid-Afrika verskeie male in nasionale pad- en baanfietsrybyeenkomste. Hy is ook administrateur op klub, streek, provinsiale, nasionale en internasionale vlak)
- Sportman met gestremdheid: Gerrit Hendricks (Hy neem deel aan die internasionale rolstoelwedren grand prix-reeks in Switserland en behaal drie goue medaljes by die Suid-Afrikaanse rolstoelwedrenkampioenskappe)
- Sportvrou met gestremdheid: Vicky Scheepers (Sy behaal eerste plekke in die tydtoets en padwedren by die wêreld para-fietsrykampioenskappe in Pietermaritzburg)
- Ererol: Johan van Rooyen (Hy het as gekwalifiseerde fietsry-tydhouer en kommissaris by verskeie pad en baanbyeenkomste opgetree)
- Skole sportadministrateur: Desmond Jansen (voorsitter van Oudts-hoorn-atletiek, visevoorsitter van Eden-atletiek en spanbestuurder vir die Oudtshoorn o.12-ontwikkelingspan)
- Hoërskole sportman: Xhantilomzi Nokoyo (lid van die SWD o.18 Cravenweek-rugbyspan)
- Hoërskole sportvrou: Annique Wolmarans (lid van die SA, Wes-Kaap en SWD-skole netbalspanne)
- Hoërskole sportspan: Langenhoven Gimnasium o.19-krieketspan (wenners van die SWD-krieketliga)
- Hoërskole afrigter: Ansley Theunissen (Afrigter van Hoërskool Oudtshoorn
- se o.19 A-krieketspan. Hy word ook uitgenooi na die SA-rugbyunie se o.16 hoë prestasie en werkverrigting kamp)
- Laerskole sportman: Liam Hooper (Lid van die SA-trampolien en tuimelspan en hy is die SA-kampioen in
- tuimel, trampolien en syncro)
- Laerskole-sportvrou: La Rashelle Vyfer (Sy verwerf Protea-kleure in trompoppies en is die kaptein van die SWD junior trompoppiespan)
- Laerskole sportspan: Sacred Heart-trompoppies (Hulle word as kampioen van kampioene in die presidentsliga by die nasionale kampioenskappe ge-kroon. Elf van hul spanlede verwerf SWD-kleure)
- Laerskole-afrigter: Alicia Booysen (Afrigter van Sacred Heart se trompoppiespan wat as kampioen van kampioene in die presidentsliga.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'