Update
KAROO NUUS - Al die mense wat in Meiringspoort vasgekeer was, is gisteraand na veiligheid geneem.
Volgens Kaleb Belelie, een van die motoriste wat vasgesit het, is hulle eers na Klaarstroom geneem en 'n rukkie later terug geneem om hul voertuie in die Poort te gaan haal.
Belelie sê hulle is veilig en sou gisteraand besluit of hulle in Klaarstroom gaan oorbly en of hulle 'n ander roete huis toe gaan neem.
Foto's verskaf
Vorige artikels:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’