Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO- Die vuur in die Olifantsrivier is deur 'n sterk wind gestuit.
Die wind waai tans die vuur terug in die rigting van dele wat reeds uitgebrand is.
Die vuur is nou by die brug waar die Mosselbaaipad oor die Olifantsrivier gaan, sowat 7km buite Oudtshoorn.
Sien video hieronder.
VIDEO: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT-REDAKTEUR
Lees 'n vorige nuusflits: Riete brand by Bakenskraal
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, KleinKaroo nuus'