Gallery Update
OUDTSHOORN NUUS - Jaco Vorster sowel as lede van die polisie en die vingerafdrukspan is op die toneel in Edmeadstraat waar Vorster se kar minder as 'n uur na die voorval by Camp Roadhouse gekry is.
Vorster sê onder omstandighede gaan dit goed en is hy net bly dat daar geen beserings is nie.
Intussen is polisie steeds op die toneel in Van der Rietstraat, maar die straat is weer oop vir verkeer en die winkel is ook weer oop.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'