Volgens een van Huis Triomf se ouer seuns is die betrokkenheid van die groep nie tevergeefs nie, “Ek wil vir pastoor gaan studeer. Ek wil ‘n verandering in my lewe maak sodat ek ook ‘n verandering in ander se lewens kan maak. Ek doen dit vir my ma...”
