Update
OUDTSHOORN NUUS - Ao. Gretchen Micheals , woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, het pas bevestig dat dit nie die liggaam van 'n baba is wat vanoggend by die Oudtshoorn-rioolwerke gevind is nie, maar die van 'n vier maande oue fetus.
Sy voer ook aan dat dit vermoedelik iemand is wat geboorte geskenk het aan 'n baba wat reeds dood was en dit dalk probeer wegsteek het.
Enigiemand met inligting moet met die Oudtshoorn-polisie in verbinding tree by 044 272 9000.
Vorige artikel: Liggaam van baba gevind in Oudtshoorn-rioolwerke
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'