OUDTSHOORN NUUS - Die liggaam van 'n babaseuntjie is vanoggend deur werkers by die Oudtshoorn-rioolwerke gevind.
Die Oudtshoorn-polisie was op die toneel en die liggaam is verwyder.
Na skatting is die baba sewe maande oud.
Foto's: Sonia Wahl
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'