OUDTSHOORN NUUS - Piet Mlambo (94), een van Oudtshoorn se oudste taxi-eienaars, het vandag by die Oudtshoorn-taxistaanplek saam met 'n paar taximanne sy verjaarsdag gevier.
Een van die stalletjie eienaars op die taxirank het vir Oom Piet 'n koek voorgesit waaraan heerlik gesmul was.
Oom Piet was laas in die sewentig- en tagtigerjare nog 'n aktiewe taxidrywer wat veral skoolkinders vervoer het.
Piet Mlambo (94) het vandag by die Oudtshoorn-taxistaanplek saam met 'n paar taximanne sy verjaarsdag gevier.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'